Welcome to Amend2B Collections - photographed creations made from driftwood and other recycled material printed onto paper. Amend2b stel julle ook bekend aan n reeks hout engele en harte wat in verskillende produkte gebruik word. Hierdie produkte word almal in Mosselbaai ontwerp en vervaardig.